Where to start with these two! Allane the simplistic bride, the bride who had a vision for her big day,and the bride who just wanted her wedding day to be one big celebration. Wim and Allane celebrated their wedding at our new venue, and what a treat it was. To be part of her planning and getting to the perfect arrangements to have a weekend of family and friends celebrating with them. We expected a super sunny day, and then just like that they had a rainy cloudy ceremony in the middle of the bush under a big Maroela tree. Allane’s decor complimented our venue from the begging to the end, gold cutlery from Crystal and Vine, gorgeous stationary from Chrystalace and then Nicole Amory Make-up made her look flawless! Read more about their story here.
Op n seilboot in Turkye met helderblou water as agtergrond, het ons perfekte verlowing afgespeel. Die enigste ding wat nie perfek was daardie dag, was die klein spelfout begaan op die “Banner” wat Wim laat druk het met die groot vraag op. Dit het gelees “Gal jy met my Trou?”, en die antwoord op die vraag was, “Natuurlik Gal ek met jou trou my Wimpers”. Met Wim in Tanzania vir werk, moes ek ongelukkig die soektog na ons perfekte trou-venue sonder hom aanpak. Gelukkig was ons ouers en my bruidsmeisies daar om deel te wees van die ongelooflike avontuur. Ons het uiteindelik toe afgekom op die perfekte venue wat beide my ideale en sy vereistes nagekom het. Ons wou n groot genoeg venue gehad het om al ons gaste te akkomodeer terwyl ons op dieselfde tyd n groot feesmaal gehou het. Bordeaux Game Farm in Limpopo was verseker baie van my styl en baie van Wim se omgewing. Wim is mal oor die bos, en ek is mal oor n oop, skoon en wit onthaalsaal met mooi “detail”. En dit is presies wat ons gekry het. Ek glo in “Less is More” en daarom is die saal versier met slegs orgidiee in wit en blou potte op lang houttafels, en afgerond met goue eetgerei, goue kersstanders en pragtige skryfbehoeftes deur Chrystalace. Wim se 1981 Wit Range Rover was die kar waarin ek en my pragtige strooimeisies en my pa gery het. Op die klanke van Karin Zoid en Laudo Liebenberg se Voshaarnooi het my strooimeisies by die paadjie afgeloop in hulle pragtige navy blou en wit rokkies. Voordat ek my oe kon uitvee, was dit ek en my pa by die grondpaadjie af, oppad na my aantreklike man. In sy navy blou pak, het hy vir my gewag onder die groot Maroelaboom. En daar het ons die ewige-beloftes voor God aanmekaar gemaak as Man en Vrou. Mnr & Mev van Heerden. – Loer gerus na hulle Sarie Bruid inskrywing hier.
So so BEAUTIFUL Louise!!! Wow!! Stunning work as always. xx
Absolutely beautiful! Allane you looked stunning!
Louise dit is stunning! Kan verstaan hoekom allane jou daar wou he!
WOWEEEE!
Lieflik…lieflik
Louise jou talent is waarlik so n “Gift” aan ander…
Mag jul groei van krag tot krag
Enjoy ….